Our senior Pastor and his wife have been in the ministry since 1975.

They started in Klerksdorp as assistants and moved to Zeerust after 6 months where they stayed for 3 years. In this time the Lord started moving mightily and they had to enlarge the church.

They moved to Secunda in 1979 and built the AFM-church in Clare street in 1981. In 1983 the Lord directed them to start an independent ministry and in January of 1984, Lewende Woord Secunda was born.

Initially, we rented a stand in Trichardt and put up a tent to conduct services, starting with 7 members. After the tent we held services in a warehouse and then moved to a shop in the main street of Trichardt.

As the congregation grew, the need also grew to have our own premises.

In 1994 we acquired 4 hectares of land on the outskirts of town and started erecting the church on “Farm Trichardtsfontein”.

In 2005 we purchased the building in Clare street, Secunda, from the AFM and started conducting our services from here.

Since 1994 we have also erected 5 churches in black communities in:

1. Swaziland.

2. Embalenhle. (near Secunda)

3. Kinross. (near Secunda)

4. Elukwatini. (near Badplaas)

5. Kambula. (near Nelspruit)

We also started “Pretoria Familie Kerk” in 2013. Located in Rietondale, Pretoria, at 45 Soutpansberg Ave.

Ons Pastoorspaar is in die bediening vanaf  1975.

Hulle het begin as assistente in Klerksdorp en is Zeerust toe 6 maande later waar hulle vir 3 jaar gebly het. In hierdie tyd het die Here kragtig beweeg en moes die kerk vergroot word om die mense te akkommodeer.

In 1979 het hulle Secunda toe gekom en in 1981 die AGS-kerkgebou in Clarestraat voltooi. In 1983 het hulle gevoel die Here lei hulle om ‘n nuwe bediening te begin en in Januarie 1984 is Lewende Woord Secunda gebore.

Aanvanklik het ons ‘n staanplek in Trichardt gehuur en in ‘n tent begin kerk hou met 7 lede. Ná die tent het ons in ‘n pakhuis dienste gehou en toe in ‘n winkel in die hoofstraat van Trichardt.

Soos wat die gemeente gegroei het, het die behoefte na ’n eie perseel ook gegroei.

In 1994 het ons 4 hektaar grond aan die buitewyke van Secunda bekom en begin om kerk te bou op “Plaas Trichardtsfontein”.

In 2005 het ons die gebou in Clare straat gekoop van die AGS en ons dienste van hier af begin hou.

Vanaf  1994 het ons ook 5 kerke in swart gemeenskappe opgerig in:

1. Swaziland.

2. Embalenhle. (naby Secunda)

3. Kinross. (naby Secunda)

4. Elukwatini. (naby Badplaas)

5. Kambula. (naby Nelspruit)

Ons het ook “Pretoria Familie Kerk” begin in 2013. Geleë in Rietondale, Pretoria, by Soutpansbergweg 45.

Key team members.

Martin Knoetze

Church Manager

Past Pieter & Rhoda

Snr Pastor

Fred du Plooy

Cell Leader

Neels Smith

Cell Leader - Young adults